See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Torso - Wikipedia

Torso

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

'n Man se torso. Dit staan ook as romp of bolyf bekend
'n Man se torso. Dit staan ook as romp of bolyf bekend

Torso is die anatomies korrekte benaming van die menslike romp of bolyf, waarvandan die nek en ledemate uitsprei. Dit sluit die bors- of ribbekas en die maag in.

[wysig] Hooforgane

Die lewensbelangrikste organe, waarsonder die kanse op oorlewing skraal is, word in die torso gehuisves. In die boonste gedeelte van die bors is die hart en die longe, wat beskerm word deur die ribbekas. Die onderbuik (of "abdomen") huisves al die vernaamste organe wat nodig is vir spysvertering, naamlik die lewer, die groot ingewande {dikderm} en die klein ingewande (dunderm), wat voedingstowwe uit voedsel onttrek; die anus, wat verantwoordelik is vir die uitskeiding van fekalieë, die rektum, wat die fekalieë voor ontlasting berg, die galblaas, die urineleier en die urinekanaal, wat semen en unrine na buite die liggaam vervoer. Die pelvis huisves onderskeidelik die manlike en die vroulike geslagsorgane.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -