See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
SAPIA - Wikipedia

SAPIA

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

SAPIA (Die Suid-Afrikaanse Petroleum Industrie Assosiasie) is in Julie 1994 deur ses van Suid-Afrika se petroleum raffinerings- en bemarkingsmaatskappye gevorm naamlik:

  • BP (SA) (EDMS) Bpk
  • Caltex Oil (SA) (EDMS) Bpk
  • Engen Petroleum Bpk
  • Shell (SA) (EDMS) Bpk
  • Total (SA) (EDMS) Bpk
  • Zenex Oil (EDMS) Bpk (Nie meer 'n lid nie)

Die doelwit wat die organisasie nastreef is om die belange van die petroleum raffinerings- en bemarkingsindustrie in Suid-Afrika te verteenwoordig. Die organisasie stel hom ten doel om te verseker dat belanghebbendes deeglik verstaan wat die industrie se bydrae tot die ekonomiese en sosiale vooruitgang in Suid-Afrika is. Zenex Oil (EDMS) Bpk het sedertien deel van Engen Petrolem Bpk geword. Sasol Bpk en TEPCO Petroleum (EDMS) Bpk het by die organisasie aangesluit in 2000 en was lid tot en met sy saamsmelting met Shell (SA) (EDMS) Bpk. Mossgas (EDMS) Bpk het ook 'n lid geword in 2001. Mossgas (EDMS) Bpk is deur PetroSA (EDMS) Bpk in 2002 vervang.

Die organisasie word deur 'n direksie bestuur met verteenwoordiging van elkeen van die lidmaatskappye. Die organisasie se hoofkantoor is in Kaapstad met Mr. Coling McClelland as die huidige (2004) besturende direkteur.

Die organisasie se webwerf het waardevolle ingligting rondom die volumes petroleumprodukte wat in Suid-Afrika verkoop word.

Die organisasie was gereeld in die nuus in 1995 tydens die struweling wat rondom Sasol (toe nog nie 'n SAPIA lid nie) se beskerming deur die regering ontstaan het. SAPIA het uit protes uit die NEDLAC taakspan vir vloeibare brandstof onttrek en is sterk daaroor gekritiseer, veral deur die vakbond Cosatu.

Bronnelys

  • Sapia se webwerf
  • [http:www.anc.org.za/anc/newsbrief/1995/news0707 ANC nuusbrief van 1995] - Nuusbrief met 'n artikel oor SAPIA se ontrekking vanuit NEDLAC se Vloeibare brandstof taakspan.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -