See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Ra - Wikipedia

Ra

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Songod Ra
Die Songod Ra

Ra (soms ook Rê of Atoem) is die Oud-Egiptiese Songod. Hy word as die belangrikste god in die Egiptiese mitologie met sy nege groot gode beskou, wat danksy die sonkrag die lewe op die Aarde eers moontlik maak. Ra is die God van die Oorsprong, wat uit die sogenaamde Oerheuwel verrys en die mensheid skep. Ra is ook die heerser en bewaarder van die skepping. Vanaf die 4de dinastie dra die Egiptiese farao's die bynaam Seun van Ra.

Die belangrikste simbool in die kultus van Ra is die obelisk. Oud-Egiptiese afbeeldings vertoon Ra met 'n sonskyf op sy hoof. Volgens die legende heers aan die begin van die skepping die gode as konings op die Aarde. Ra is die eerste van hierdie konings, wat hom later in die Hemel terugtrek. Ra vaar bedags met die sonbark deur die Hemel. Snags vaar hy met die nagbark deur die Doderyk.

Ra is in die verloop van die Egiptiese geskiedenis met die God van die Egiptiese Ryk, Amoen, versmelt tot die Egiptiese hoofgod Amoen-Ra.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -