See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Poker - Wikipedia

Poker

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Poker is 'n gewilde kaartspeletjie wat in dobbelary of vir vermaak gebruik word. Die algemeenste fornaat is waar 'n aantal spelers meeding om 'n sentrale pot waarin elke speler weddenskappe plaas. Die speler met die beste kombinasie kaarte wen die sentrale pot of 'n speler wen die pot wanneer die speler 'n weddenskap in die sentrale pot maak wat deur geen ander speler geroep word nie. Poker kan ook verwys na video-poker, 'n tipe dobbelmasjien wat algemeen in dobbelhuise voorkom en waarin spelers teen die dobbelhuis meeding.

[wysig] Poker variasies

Daar is verskeie variasies van poker. Elke variasie volg dieselfde patroon. Die gewildste variasie is tans "Texas Hold'em" waarin elke speler 2 kaarte ontvang, 5 sentrale kaarte gedeel word wat deur elke speler gebruik kan word en die speler wat die beste moontlike hand met die 7 kaarte kan maak die pot wen. Ander variasies sluit in "Draw poker", "Stud Poker"" en "Omaha". Video-poker maak oor die algemeen gebruik van die "Draw poker" variasie.

[wysig] Poker formate

Poker kan in 'n kontantformaat of toernooiformaat gespeel word. In kontantformaat wed en wen die spelers fisiese kontant in elke hand wat gespeel word. In toernooiformaat sal elke speler 'n kontantinskrywing betaal waarna met denkbeeldige kontant gespeel word. 'n Speler is uit die toernooi wanneer hy al sy denbeeldige kontant verloor het. Kontantpryse word gewoonlik aan die laaste paar spelers in die toernooi toegeken waarvan die speler wat die toernooi wen die grootste aandeel kry.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -