vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Passau |
Passau, Panoramafoto vanaf die Donaurivier |
Wapen |
|
Bynaam: Drie-riviere-stad (Dreiflüßestadt) |
Ligging van die distrik Passau in Beiere |
Ligging van Passau in Duitsland |
Land |
Duitsland |
Provinsie |
Beiere |
Administratiewe afdeling |
Laerbeiere (Niederbayern) |
Regering |
- Opperburgemester |
Jürgen Dupper |
Oppervlakte |
- Totaal |
69,58 km² (26,9 myl²) |
Hoogte bo seespieël |
370,5 m (1 216 vt) |
Bevolking (2006-12-31) |
- Totaal |
50 644 |
- Digtheid |
32/km² (82,9/myl²) |
Poskode |
94001–94036 |
Areakode(s) |
0851 |
Webwerf: http://www.passau.de/ |
Passau is 'n wêreldbekende stad in Suid-Duitsland. Die kadedraal huisves die grootste kerkorrel met sowat 17774 orrelpype en 233 registers. Dit is geleë aan drie riviere en word daardeur ook die drie-rivierestad (duits: Dreiflüßestadt) genoem. Die drie riviere se name is Donau, Inn en Ilz. Aan die anderkant van die Donau-rivier grens dit aan Oostenryk.
Passau ( _/\_ Hierbo is die beroemde katedraal met die groot orrel )
[wysig] Eksterne skakels