N (dubbelsinnig)
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
N kan na een van die volgende onderwerpe verwys:
- N, die letter (N – n)
- n is in die SI stelsel in gebruik om aan te dui die aantal omwentelinge per tydeenhyd, meestal per minuut of per uur, ook bekend as frekwensie.
- N, of Newton, is in die SI stelsel die eenheid van krag.
- N is 'n chemiese element: Stikstof, vanuit die Latyn: Nitrogenium.