See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Krugerhuis - Wikipedia

Krugerhuis

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Krugerhuis is die historiese Pretoriase woning van die Afrikanerleier en president van die Zuid-Afrikaansche Republiek, Paul Kruger. Die huis is ontwerp in 1884 deur die argitek Tom Claridge en gebou deur Charles Clark. Melk, in plaas van water, is gebruik om die sement te meng aangesien die sement wat beskikbaar was toe die huis gebou is, van 'n lae gehalte was. Die huis was ook onder die eerste in Pretoria wat oor elektrisiteit beskik het. In die huis word oorspronklike meubels, items van dieselfde periode, verskeie geskenke wat aan Paul Kruger gegee is en ander memorabilia uitgestal. Op die huis se stoep is twee klipleeus wat op 10 Oktober 1896 aan president Kruger as verjaarsdaggeskenk gegee is deur die mynmagnaat, Barney Barnato.

Die Krugerhuis is tans 'n huismuseum wat die tydperk waarin Paul Kruger geleef het, weerspieël.

[wysig] Eksterne skakels

Ander tale


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -