See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Kosjtsjei - Wikipedia

Kosjtsjei

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Ivan Bilibin: Kosjtsjei die Onsterflike
Ivan Bilibin: Kosjtsjei die Onsterflike

Kosjtsjei (Russies: Кощей) is in die Slawiese mitologie ’n bose persoon met ’n aaklige, seniele voorkoms wat veral jong vroue lastig val. Hy is ook bekend as "Kosjtsjei die Onsterflike" (Russies: Кощей Бессмертный) of "tsaar Kosjtsjei". Sy naam in Pools is "Kościej". Laasgenoemde spelling en spellings in ander Slawiese tale het die vermoede laat ontstaan dat sy naam afgelei is van "kost" (rus. кость; pol. kość – been); daarmee word ’n benerige voorkoms gesuggereer.

Kosjtsjei kan nie op die gewone manier doodgemaak word nie. Sy siel is nie in sy liggaam nie; dis versteek in ’n naald wat in ’n eier is wat in ’n eend is wat in ’n haas is wat in ’n ysterkis is wat begrawe is onder ’n groen eikeboom op die eiland Boejan in die see. Solank as wat sy siel veilig is, kan hy nie sterf nie. As die kis oopgemaak word, sal die haas weghardloop; as die haas doodgemaak word, sal die eend uitspring en probeer wegvlieg. Enigiemand wat die eier kry, het Kosjtsjei se siel in sy mag. Hy begin swak en siek word en verloor dadelik sy towermagte. As die eier rondgegooi word, word hy op dieselfde manier teen sy wil rondgegooi. As die naald gebreek word (in sommige verhale moet dit spesifiek teen sy voorkop gebreek word), sal Kosjtsjei sterf.

[wysig] Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]
Slawiese mitologie en folklore
Hoofgode DazjbogJariloMarzjanaPeroen • Šiwa • Swjatowid • SwarogTriglafWeles • Zarja • Die Zori
Ander gode Belobog • Berstoek • Tsjernobog • Dziewona • Chors • Lada • Mat Zemlja • Mokosj • Oźwiena • Perperuna • Porenoet • Porewit • Porvata • Radogost • Rod • Roejewit • Stribog • Złota Baba
Legendariese helde Aljosja Popowitsj • Basj-Tsjelik • Dobrinja Nikititsj • Ilja Moeromets • Iwan TsarewitsjLjech, Tsjech en Roes • Libuše
Magiese figure en plante Alkonost • Zjar-ptitsa (Vuurvoël) • Varingblom • Gamajoen • Raskownik • Simargl • Sirin • Zmei (Slawiese draak)
Geeste en demone Ala • Baba Jaga • Bagiennik • Bannik • Bjes • Boginki • Boekawats • Domowoi • Drekawatz • Karzełek • Kikimora • Kosjtsjei • Poloednitsa • Lesji • Licho • Polewoi • Roesalka • Stoechatsj • Sudice • Wili (Slawiese feetjies) • Wodjanoi • Zdoechatsj


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -