See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Koringland met Kraaie - Wikipedia

Koringland met Kraaie

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Koringland met Kraaie
Vincent van Gogh, 1890
olie op doek, × cm
Van Gogh Museum in Amsterdam

Koringland met Kraaie is in Julie 1890 geskilder - Van Gogh het geskryf het dat hy drie skilderye van groot koringlande onder 'n onrustige hemel gemaak het. Dit word algemeen en verkeerdelik geglo dat dit Van Gogh se laaste skildery was, of selfs dat hy homself geskiet het terwyl hy dit geskilder het. Daar is egter geen getuienis wat die geloof ondersteun nie. Volgens dr Jan Hulsker se chronologie het hy nog sewe werke na hierdie een geskilder.

Daar word algemeen saamgestem dat Van Gogh op die aand van 27 Julie 1890 vir 'n wandeling in die koringlande gegaan het waartydens hy homself met 'n rewolwer geskiet het en toe huis toe gegaan het. Hy was daarna vir twee dae bedlêend voor hy met sy broer Theo aan sy sy gesterf het.

'n Algemene interpretasie van die skildery is dat dit Van Gogh se ongeruste gemoedstoestand weerspieël met 'n donker, onheilspellende hemel, die besluiteloosheid van drie paaie wat in verskillende rigtings gaan en die swart kraaie bo die toneel as voorbodes of selfs tekens van die dood.

Die skildery word tans deur die Van Gogh Museum in Amsterdam gehou.

[wysig] Kyk ook

Vincent van Gogh

[wysig] Verwysings

  • Ingo F. Walther and Rainer Metzger, Van Gogh: the Complete Paintings, 1997, Benedikt Taschen ISBN 3822882658

[wysig] Eksterne skakels


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -