See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Internasionale rugbyraad - Wikipedia

Internasionale rugbyraad

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Kenteken van die Internasionale Rugbyraad.
Kenteken van die Internasionale Rugbyraad.

Die Internasionale Rugbyraad is die wêreldwye bestuursliggaam wat die reëls van rugby beheer. Die liggaam is in 1886 in die lewe geroep as die Internasionale Rugby Voetbalraad deur die Skotse-, Walliese- en Ierse rugbyrade. Die Engelse rugbyraad het aanvanklik geweier om deel te neem, maar het in 1890 een van die eerste nie stigterslede geword om aan te sluit.[1][2] Die raad is in 1997 herdoop tot die Internasionale rugbyraad. Die IRR se hoofkantoor is in Dublin, Ierland.[3]

Die IRR het 95 Unies as volle lede, 20 assosiaatlede en ses plaaslike verenigings. Die volle lede unies vergader tweekeer 'n jaar en die plaaslike verenigings hou gereelde vergaderings.[3] Die IRR reël van die sport se internasionale kompetisies, met die Rugby Wêreldbeker (wat elke vier jaar plaasvind) as die gewildste en winsgewendste toernooi soos blyk uit die £81.8 miljoen bruto inkomste wat tydens die 2003 toernooi geïn is.[4]

Die IRR verskaf ook geld aan kleiner nasies, soos die Suidsee-Eilandspanne, wat nie hulle eie inkomste kan genereer nie.

[wysig] Voetnotas

  1. ^ Museum of Rugby, Short history of rugby [1], laas nagegaan op 14 Julie 2006
  2. ^ Dallas RFC, History of Rugby [2], Laas nagegaan op 14 Julie 2006}}
  3. ^ 3,0 3,1 International Rugby Board, IRB Organisation [3], laas nagegaan op 14 Julie 2006
  4. ^ Rugby Football History, Rugby World Cup History [4], nagegaan op 14 July 2006]


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -