Histologie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Histologie is die studie van weefsel. Na 'n biopsie (of outopsie) word weefsel gebed in was, wat as medium dien vir die prosessering. Mikrotoom-snitte word gekleur, en onder mikroskoop geïdentifiseer.
Infiltrasies van kanker (kwaadaardig): melanoom, karsinoom, sarkoom ens.