Gareth Hunt
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Alan Leonard (Gareth) Hunt (Londen, 7 Februarie 1942 - Redhill, Surrey, 14 Maart 2007) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rol as Mike Gambit in Die Wrekers (The New Avengers). Verder het hy rolle in onder ander Upstairs, Downstairs, Doctor Who en EastEnders gehad.
Hy was 'n neef van die aktrise Martita Hunt. Gareth Hunt is op die ouderdom van 65 aan kanker oorlede.