See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Dompelpomp - Wikipedia

Dompelpomp

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

'n Dompelpomp is 'n pomp met 'n kort gekoppelde hermeties verseëlde motor. Die hele montering word onder die vloeistof gedompel. Die voordeel van die tipe pomp is dat daar, vir 'n groot installasie, 'n betekenisvolle vermindering is in die hoeveelheid beton wat benodig word om die reservoir te bou aangesien 'n aparte droë put nie benodig word nie.

'n Dompelpomp is 'n effektiewe manier om vloeistof na die oppervlak te pomp
'n Dompelpomp is 'n effektiewe manier om vloeistof na die oppervlak te pomp

'n Stelsel van meganiese seëls word gebruik om te voorkom dat die vloeistof, wat uitgepomp word, die elektriese motor binnedring en 'n kortsluiting veroorsaak.

Dompelpompe word aangetref in vele toepassings, enkelstadium pompe word gebruik vir dreinering, pomp van riool, algemene industriële pompwerk en slikpompwerk. Multi-stadium dompelpompe word tipies gebruik in boorgate vir water ontginning.

Dompelpompe word ook in Olieboorgate gebruik. Deur die druk by die bodem van die put te verhoog kan olie-produksie betekenisvol verhoog word in vergelyking met natuurlike produksie. Dit beteken dat elektriese Dompelpompe 'n "kunsmatige stukrag" lewer vir olie ontginning (in teenstelling met natuurlike vloei wat alleen op die druk in die reservoir staatmaak vir vloei). Borrelpompe en Perdekop-pompe word ook ingespan om die vloei vanuit boorgate te verhoog.

[wysig] Sien ook


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -