See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Borrelpomp - Wikipedia

Borrelpomp

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

'n Borrelpomp is 'n tipe vloeistofpomp. 'n Borrelpomp bestaan eenvoudig net uit 'n vertikale pyp wat aan beide kante oop is met die onderkant van die pyp onder die vloeistof wat gepomp moet word se vlak gedompel is. Saamgeperste gas word aan die onderkant van die pyp ingespuit. Die gas meng met die vloeistof en verlaag die digtheid van die mengsel sodanig dat die gewig van die gas-vloeistof mengsel laer is as die opwaartse krag veroorsaak deur die gasdruk onder aan die pyp/buis. Dus met die korrekte verstelling van gas- en vloeistofvloei verhouding kan die nodige stuwingshoogte (hoogte van vloeistofoppervlak na uitlaatpunt) bereik word.

Die vloeitempo kan bereken word deur parameters soos dompeldiepte (afstand van vloeistofoppervlak tot die gasinspuitpunt), gasvloei, pypdeursnee en ander fisiese eienskappe van die vloeiers in korrelasies te gebruik (Sien Bronnelys).

Die pompe word tipies ingespan om olie te ontgin. 'n Alledaagse voorbeeld van 'n pomp wat op die beginsel werk is die borrelpompie in 'n koffieperkoleerder wat die borrels ,wat onstaan wanneer die water kook, inspan om die warm water tot bo in die filter in te pomp.

[wysig] Bronnelys

Perry's Chemical Engineers' Handbook - Sixth Edition, Robert H. Perry, Don Green, McGraw Hill 1984.

[wysig] Sien ook

Ander tale


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -