See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Damaras - Wikipedia

Damaras

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die tradisionele tuisland van die Damaras
Die tradisionele tuisland van die Damaras

Die Damaras is 'n volk in Namibië wat vandag sowat 100 000 tel en wie se klassifikasie as negroïde volk sedert 1969 deur antropoloë bevraagteken word. Hulle verskil heeltemal van die Namas, met wie hulle 'n taal deel, en die ander swart stamme van Suider-Afrika. Oor die werklike herkoms van die Damaras kan net bespiegel word.

Damara-gesin
Damara-gesin

Die Damaras het verspreid in klein groepies sonder 'n sentrale gesag gewoon. Hulle het van veldkos en jag gelewe, het tabak aangeplant, koper ontgin en gesmelt en het handel gedryf met artikels van koper en seepsteen. Aan die einde van die 19de eeu het die Damaras hulle by Okombahe gevestig en daar met landbou begin.

[wysig] Bronnelys

Selle, Rianne (red.), SWA/Namibië Vandag, Afdeling Skakeldienste, Departement van Owerheidsake, Windhoek, 1988.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -