See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Augrabies Nasionale Park - Wikipedia

Augrabies Nasionale Park

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Augrabies Nasionale Park is 'n nasionale park wat ongeveer 120 km wes van Upington geleë is in die Noord-Kaap van Suid-Afrika. Die park is in 1966 gestig. Die park is ongeveer 820 km² groot, en lê langs die Oranjerivier. Die Augrabies waterval is ongeveer 60 meter hoog en is veral aanskoulik wanneer die rivier in vloed is. Die kloof onder die waterval is gemiddeld 240 m diep en is 18 km lank. Die kloof is 'n goeie voorbeeld van erosie in graniet.

Die oorspronlike Hottentot inwoners het die waterval Aukoerebis gedoop, wat beteken "plek van groot geraas". Dit is van hierdie naam wat die trekboere die naam Augrabies verkry het.

Diamante is wyd aangetref langs die Oranjerivier, en daar is 'n legende dat die grootste fonds diamante in die wêreld gevind kan word in die kolkgat wat deur erosie gevorm is aan die voet van die waterval.

Die mees kenmerkende boom in die park is die reuse aalwyn (Aloe dichtoma), wat meer algemeen bekend is as die kokerboom (En: quiver tree). Die boom is perfek aangepas in die droë woestynagtige klipgebied van die Nama-Karoo, en kan die arm grond en buitengewone temperature weerstaan. Die boom, wat ongeveer 5 m hoog groei, word die kokerboom genoem omdat die Boesmans die sagte takke gebruik het om kokers vir hulle pyle te maak. Die boom blom in die winter en lok groot getalle voëls en selfs bobbejane met die soet nektar.

Wildlewe wat in die park aangetref word sluit in die springbok, klipspringer, swartooievaar en dwergvalk.


[wysig] Eksterne skakels


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -