See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
At Nel - Wikipedia

At Nel

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Inhoud

[wysig] At Nel

[wysig] Agtergrond

Die avonture van At Nel is volgens onbetroubare bronne 'n strokiesprent wat in 'n Stellenbosch koerant publiseer is. 'n Kopie van hierdie publikasie is op een of ander onverklaarbare wyse bekom deur leerlinge van die Hoërskool Linden in die vroeë jare 90. Die humoristiese en soms stoute uitbeelding van hierdie karakter het aanklank gevind by die skoliere en het vinnig 'n kultus status ontwikkel wat blywend is tot vandag.

[wysig] Die Karakter, At

At Nel is 'n baasspeurder. Oorspronklik vanaf Kuruman se wêreld. At is semi afgetree en is tans woonagtig op 'n beesplaas naby sy geboortedorp. Dorre wêreld daardie. 'n Mens kan gewoonlik verwag om At aan te tref, geklee in sy gunsteling paar velskoene en kortbroek khaki safaripak. Sy gunsteling wyerand velhoed het 'n band van luiperdvel om. At het hierdie einste luiperd met die kaalhand vermoor.

[wysig] Episodes

In een episode lewer At Nel kommentaar op 'n jong dame wat twee melkhouers dra. Hy sê: "Mooi Kanne!". Waarop sy antwoord: "Ja, dis melk vir my ma". Daar is ook die geval waar At Nel in 'n geveg betrokke is waar hy aangeval word. Die opskrif lui: "Die rampokker se AK blaf skor: RATATAT!"

At Nel het ook op 'n stadium die wel bekende Michael Jackson dans gedoen toe die rampokker vir hom skree: "Beat it At!".

Een van At se roemrykste verhale het eers onlangs op die lappe gekom toe hy op die spoor gekom het van Leendert, Koopdert en Huurdert. In hierdie verhaal ontmoet ons verskeie kleurryke karakters soos Nienies en sy Ford asook die minlike Zolile.

[wysig] Uitspraak

Die naam "At Nel" word gereeld verdraai en op verskillende wyses uitgespreek. Een voorbeeld hiervan, is om basies naam uit te rek en met 'n falsetto toon hard uit te roep: "Aaaaaaaat Neeeeel", amper soos die geluid van die Withalskraai, of Koetie Voel.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -