See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Agulhas Nasionale Park - Wikipedia

Agulhas Nasionale Park

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die vuurtoring van Agulhas
Die vuurtoring van Agulhas

Die Agulhas Nasionale Park is geleë op die mees suidelike punt in Afrika, by Kaap Agulhas. Twee kusdorpe, L'Agulhas en Struisbaai is naby die park geleë. Die park is een van die kleinste in Suid-Afrika en beslaan slegs die gedeeltes rondom Kaap Agulhas. Desnieteenstaande bied die park huisvesting aan 2000 inheemste plantspesies, asook 'n vleiland wat beide voëls en amfibieë beskerm.

Die volgende bysienswaardighede word in die park aangetref:

  • Die mees suidelikste punt in Afrika: 34° 49’ 58" suid en 20° 00’ 12’’ oos. Dit is by hierdie punt waar die Indiese en Atlantiese Oseane amptelik bymekaarkom.
  • Die vuurtoring by Kaap Agulhas: dit is gebou om die eertydste ontdekkingsreisigers en handelskepe om die onstuimige see by Agulhas te laat verbyvaar. Die vuurtoring is die tweede oudste werkende vuurtoring in Suid-Afrika. 'n Unieke vuurtoring museum word binne aangetref.
  • Skeepswrakke: verkeie skepe, ondermeer De Zoetendal, Birkenhead en Armiston het by of naby Kaap Agulhas op die rotse geloop. Dele van hierdie wrakke is by Bredasdorp se Skeepswrakmuseum te sien.
  • Fynbos: honderde soorte inheemse fynbos word hier aangetref.
Ander tale


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -