Mielie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebruike
Mielies word vandag vir verskeie doele geplant. Ons almal het al ‘n blikkie mielies by middagete oop gemaak maar deesdae skiet die mielie pryse hemels hoor a.g.v. biodiesel. Die diesel sal deur Sasol vervaardig word. Die natuur vriendelike produk word nog geondersoek en sal binnekort op die rakke of eder in die pompe wees. In die VSA en Kanada word mielies hoofsaaklik vir vee voer gebruik. Mielies, as graan het ook baie industriële gebruike soos die verwerking na plastiek en materiaal. Wanneer reg behandel kan tot stroop uit ‘n mielie getap word . Tot graan "whiskey" word van die meervoudige plant gemaak. Etanol word gebruik om die konsentrasie alkohol af te bring (10% of minder) om in brand stowwe te gebruik. Die oktaan vlak daal in die geval en verlaag dan ook besoedeling. Mieliepap is stapel voedsel vir baie gelowige lande soos Italië, Meksiko, die VSA en Suid-Amerika. Dit word adza, nshime, ugla en mealie pap in Afrika genoem.
[wysig] Oorsprong
Mielies word in Mesoamerica aan geplant dan word dit deur die res van Amerika versprei. Dit het deur die res van die wêreld begin versprei, toe die Europeërs in die laat 15 de eeu vroeë 16 de eeu met Amerika en die inwoners kontak gemaak het. Die Engelse naam maize is afkomstig van die Spaanse woord maiz wat van die inheemse naam "mahis" komt. Alhoewel die VSA,Canada, New Zealand en Australië gebruik die woord corn. (In Frans noem hulle mielies maïs en Blé d'Inde). Die corn is ‘n verkorting van Indian corn of Indiaan graan. Mielies is een van die eerste aangeplante genetiese gemodifiseer plant soorte.
Daar is baie natuurlike vyande vir ‘n mielie bv. voëls, rotte en insekte. Daar is wette teen voël gif wat die voëls beskerm. Die rotte word deur die plaas katte gevang en hul populasie styg nie. Katte het min vyande en hul syfers styg. In die ou dae was katte dood gemaak of geskiet a.g.v. hul ewig stygende populasie. Voëls word deur ‘n string diere gevang bv. Sommige slang spesies, katte en valke/arende. As die voëls nie vergiftig of in groot maat geskiet word nie kan ‘n paar diere baat vind in die mielie plantasie maar sal boere so optree? Gaan daar genoeg water wees vir die groot plantasie en die diere wat in die area woon? Dit hang als af of die streek genoeg reën val kry. As die biodiesel industrie groei kan dit die land se ekonomie ‘n hupstootjie gee. Wanner mielies reg gekweek, geplant of verwerk word kan daar nie skadelike probleme voorkom nie. As daar meer mielie plase moet opkom vir die brandstof hoop ek geen bewaarde of natuur areas word vir dit gebruik nie.
Solank ons die natuur in gedagte hou en nie selfsugtig die aarde bewerk nie. Dink ek daar sal nie probleme wees met die kweking en aanplanting van mielies nie.
[wysig] Mielieproduserende lande
Land | Miljoen metrieke ton |
---|---|
VSA | 280 |
Sjina | 131 |
Brasilië | 35 |
Meksiko | 21 |
Argentinië | 20 |
Indonesië | 15 |
Frankryk | 13 |
Indië | 12 |
Suid Afrika | 12 |
Italië | 11 |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |