Madagaskar
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
|
|||||
Nasionale leuse: Tanindrazana, Fahafahana, Fandrosoana (Malgasies: Faderland, Vryheid, Vordering)' |
|||||
Amptelike taal | Malgasies, Frans | ||||
Hoofstad | Antananarivo 18°55′ S 47°31′ O |
||||
Grootste stad | Antananarivo | ||||
Regering | Republiek Marc Ravalomanana Jacques Sylla |
||||
Onafhanklikheid Datum |
Van Frankryk 26 Junie, 1960 |
||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
587 040 km² (45ste) 0,9% |
||||
Bevolking - Soos op 2004 skatting - Soos op 1975 sensus - Digtheid |
17 501 871 (56ste) ~7 600 000 31/km² (142) |
||||
BBP (PPP) - Soos op 2005 total - Per capita |
$16 323 miljoen (117) 911 (169) |
||||
Geldeenheid | Ariary (MGA ) |
||||
Tydsone - Somertyd |
MSK (UTC+3) nie bemerk nie (UTC+3) |
||||
Volkslied | 'Ry Tanindraza nay malala ô (O, Ons Geliefde Vaderland) | ||||
Internet TLD | .mg | ||||
Skakelkode | +261 |
||||
Madagaskar is 'n eiland in Afrika, die grootste in die Indiese Oseaan, sowat 400 kilometer oos van die Mosambiekse kus. Met sowat 'n half miljoen vierkante kilometer is die eiland so groot soos sy moederland Frankryk. Die dertien miljoen inwoners is 'n mengvolk van Maleise en Negritiese groepe.
[wysig] Geografie
[wysig] Ekonomie
Indien 'n mens die bruto nasionale produk van Madagaskar as 'n maatstaf gebruik, is die eiland die vierde armste land ter wêreld. Die landbou is nog steeds die belangrikste bron van inkomste; baie kleinboere voer net 'n bestaansboerdery. Madagaskar, wat ook as die "eiland van speserye" bekend staan, is die vernaamste uitvoerder van vanielje op die internasionale mark en voorsien in sowat 80 persent van die wêreld se jaarlikse behoefte. Ander belangrike uitvoerprodukte is koffie, vis, katoenprodukte, suiker, chroom, grafiet en naeltjies. Frankryk, die VSA en Duitsland is die grootste handelsvennote.
Die toerisme is nog nouliks ontwikkel; in die jaar 2004 besoek sowat 230 000 mense die eiland, veral toeriste uit Frankryk en Duitsland. Die regering beywer hom om die toerisme, nou die tweede grootste sektor van die ekonomie, vinnig te ontwikkel deur veral die infrastruktuur te verbeter. Tans kan die land nog geen groot getalle besoekers handhaaf nie; dienste soos elektrisiteit en water word net aan sowat 'n vyfde van die bevolking verskaf. Die uitbou van die toerisme en oprigting van hotelle sal dus net geleidelik moontlik wees.
[wysig] Mense
Die amptelike taal is Frans en Malagasy.
|
||
---|---|---|
Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Mauritanië | Mauritius | Marokko | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Principe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Wes-Sahara | Zambië | Zimbabwe |
||
Afhanklike gebiede: Brits: Britse Indiese Oseaan Gebied - Sint Helena en afhanklikhede| Portugees: Madeiraeilande |
Spaans: Kanariese-eilande - Ceuta en Melilla | Frans: Mayotte - Réunion |