Botswana
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Lefatshe la Botswana
Republiek van Botswana
|
||||||
---|---|---|---|---|---|---|
|
||||||
Leuse Pula Rain |
||||||
Volkslied Fatshe leno la rona Blessed Be This Noble Land |
||||||
Hoofstad (en grootskeeps stad) |
Gaborone 24°40′S 25°55′E |
|||||
Amptelike tale | Engels, Setswana (national) | |||||
Demon | Batswana | |||||
Regering | Parliamentary republic | |||||
- | President | Seretse Khama Ian Khama | ||||
Independence | van die Verenigde Koninkryk | |||||
- | Date | 30 September 1966 | ||||
Oppervlakte | ||||||
- | Totaal | 600 370 km² (46st) 224 606 sq mi |
||||
- | Water (%) | 2.5 | ||||
Populasie | ||||||
- | 2006 estimate | 1,639,833 (147th) | ||||
- | digtheid | 3.0/km² (220th) 7,8/sq mi |
||||
GDP (PPP) | 2007 estimaat | |||||
- | Totaal | $25.676 billion (104th) | ||||
- | Per kapita | $16,450(IMF) (49th) | ||||
GiniSjabloon:H:title (1993) | 63 (high) | |||||
MOI (2007) | 0.654 (medium) (124th) | |||||
Valuta | Pula (BWP ) |
|||||
Tydsone | CAT (GUT+2) | |||||
- | Summer (DST) | not observed (GUT+2) | ||||
Internet TLD | .bw | |||||
Skakelkode | +267 |
Die Republiek van Botswana (Tswana: Lefatshe la Botswana) is 'n land in suider Afrika. Die land was voorheen die Britse protektoraat Bechuanaland binne die Volkebond. Met onafhanklikheid op 30 September 1966 verander die land se naam na Botswana. Dit word begrens deur Suid-Afrika in die suide, Namibië in die weste en noord, Zambië in die noordoost, en Zimbabwe in die ooste. Die land se ekonomie, nou verbind aan die van Suid-Afrika, word oorheers deur mynbou, veral diamante; beesboerdery; en toerisme. Die land is vernoem na sy grootste etniese groep, die Tswana. Die hoofstad is Gaborone.
|
||
---|---|---|
Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Mauritanië | Mauritius | Marokko | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Principe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Wes-Sahara | Zambië | Zimbabwe |
||
Afhanklike gebiede: Brits: Britse Indiese Oseaan Gebied - Sint Helena en afhanklikhede| Portugees: Madeiraeilande |
Spaans: Kanariese-eilande - Ceuta en Melilla | Frans: Mayotte - Réunion |