Florida
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
|
|||||
Bynaam: Sunshine State | |||||
Ander VSA-deelstate | |||||
Hoofstad | Tallahassee | ||||
Grootste stad | Jacksonville | ||||
Goewerneur | Charlie Crist (R) | ||||
Amptelike tale | Engels | ||||
Tale | Engels 60,5%, Spaans 25,8%, en Sjinees 2,6% | ||||
Oppervlakte | 170 304 km² (22ste) | ||||
- Land | 139 670 km² | ||||
- Water | 30 634 km² (17,9%) | ||||
Bevolking (2000) | |||||
- Bevolking | 17 789 864 (4de) | ||||
- Bev.digtheid | 309 /km² (8ste) | ||||
Toelating tot die Unie | |||||
- Datum | 3 Maart 1845 | ||||
- Rangorde | 27ste | ||||
Tydsone | UTC -6 / Somertyd -5 | ||||
Breedtegraad | 24°30'N tot 31°0'N | ||||
Lengtegraad | 79°48'W tot 87°38'W | ||||
Wydte | 260 km | ||||
Lengte | 800 km | ||||
Hoogte | |||||
- Hoogste punt | 105 m | ||||
- Gem. hoogte | 30 m | ||||
- Laagste punt | 0 m | ||||
Afkortings | |||||
- VSA-poskantoor | FL | ||||
- ISO 3166-2 | US-FL | ||||
Webwerf | www.myflorida.com |
Florida is 'n deelstaat in die suidooste van die Verenigde State. Dit bestaan hoofsaaklik uit 'n skiereiland, wat in die weste deur die Golf van Meksiko en in die ooste deur die Atlantiese Oseaan begrens word. Florida het 'n warm en vogtige subtropiese klimaat en steun veral op die toerisme. Sy hoofstad is Tallahassee en sy grootste stede is Jacksonville en Miami.
Die gebied is deur die Spaanse seevaarder Juan Ponce de León vernoem, wat hier op 2 April 1513 voet aan wal gesit het, en sy oorspronklike Spaanse naam, Pascua Florida (letterlik "Bloemryke Paasfees"), verwys na hierdie datum in die Paasseisoen.