Boeddha
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Boeddha is 'n persoon wat boeddhaskap bereik het. Dit kan ook verwys na die historiese Boeddha, Siddhartha Gautama. Die woord Boeddha kom voor in Sanskrit, Pali, en ander tale en beteken letterlik "Verligte Een" (van die Sanskrit "√budh", om te verreis). Maar Boeddha beteken ook die "Ontwaakte".