Nara, Nara
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Nara 奈良市 Nara |
|||
|
|||
Ligging van Nara in die Nara Prefektuur | |||
Ligging van Nara in Japan (in rooi) | |||
Koördinate: 34° 41′ " N 135° 48′ " O | |||
---|---|---|---|
Land | Japan | ||
Gebied | Kansai | ||
Prefektuur | Nara Prefektuur | ||
Regering | |||
- Burgemeester | Akira Fujiwara | ||
Oppervlak | |||
- Stad | 276 84 km² (Expression error: Unrecognised punctuation character " " sq mi) | ||
Bevolking (31 Desember 2005) | |||
- Stad | 373 189 | ||
- Digtheid | 1 348,03/km² (3 491,4/myl2) | ||
Poskode | 630-8580 | ||
Skakelkode(s) | 0742 | ||
Webwerf: http://www.city.nara.nara.jp/ |
Nara (奈良市 Nara-shi?) is die hoofstad van die Nara Prefektuur in die Kansaigebied van Japan. Die stad beslaan die noordelike gedeelte van die Nara Prefektuur en strek tot teen aan die Kioto Prefektuur. Agt tempels, heiligdomme en ruïnes in Nara, spesifiek Tōdai-ji, Saidai-ji, Kōfuku-ji, Kasuga Shrine, Gangō-ji, Yakushi-ji, Tōshōdai-ji en Heijō Paleis, te same met die Kasugayama oeroue woud, vorm te same die "Historiese Monumente van Antieke Nara", 'n UNESCO Wêrelderfenisgebied.