Kujavië-Pommere
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Kujavië-Pommere (Pools: Województwo Kujawsko-Pomorskie) is `n Woiwodskap in sentraal-noord Pole. De Woiwodskap werd opgerigt op 1 januari 1999 en bestaat uit de voormalige Woiwodskappe Bydgoszcz, Toruń en Włocławek. Die hoofstad is Bydgoszcz.