See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Gebruiker:Jannetta bot01 - Wikipedia

Gebruiker:Jannetta bot01

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Hierdie gebruiker is 'n bot beheer deur Jannetta_bot01.

Dit is nie 'n sock puppet nie, maar dien ten doel om 'n bot toe te laat om ge-outomatiseerde take te verrig wat gewoonlike herhalend van aard is.
Administrateurs: as hierdie bot probleme veroorsaak, blok hom asseblief onmiddelik block it.


I
Creating a user page for the bot describing its functions.
  1. Die wiki sal onderhou word deur Jannetta
  2. Die plan is om hierdie bot te gebruik om alle voorkomste van die kategorie "User" te verander na "Gebruiker"
  3. Sover lyk dit of ons pywikipedia gaan gebruik

[wysig] Hoe gaan mens te werk om die bot op te stel:

  1. Skep 'n gebruiker - in die geval Jannetta_bot01 (Jannetta om aan te dui wie se bot dit is, bot om aan te dui dat hierdie gebruiker 'n bot is, 01 om aan te dui dat dit my eerste bot is)
  2. PyWikipedia se tuisblad is by http://meta.wikimedia.org/wiki/Pywikipedia
  3. PyWikipedia kan afgelaai word by http://sourceforge.net/projects/pywikipediabot/
  4. Python word benodig op jou rekenaar om die bot te loop. PyWikipedia se dokumentasie is baie volledig. Volg net die instruksies. Deesdae se Linuxdistribusies sal Python by verstek installeer. Indien dit nie geinstalleer is nie, volg die skakels in die PyWikipediadokumentasie na die Python webwerf en installeer Python. Ek het nie nodig gehad om dit te doen nie, moet my dus nie vrae vra omtrent Python nie - ek nie weet niks nie!!!
  5. Volg die instruksies by http://meta.wikimedia.org/wiki/Pywikipedia#After_downloading. Dit is regtig so volledig dat ek nie iets sinvols kan byvoeg nie.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -