See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Indosjina - Wikipedia

Indosjina

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Indosjina 1886
Indosjina 1886

Indosjina (Frans: L'Indochine) is 'n geografiese term vir die vasteland gedeelte van Suidoos-Asië. Die begrip is vir die eerste keer deur die Deens-Franse Geograaf Conrad Malte-Brun (ook Malthe Konrad Bruun geskryf) (1775–1826) in sy 1810 werk "Précis de la Géographie Universelle" wat in Parys gepubliseer is gebruik.[1] Die benaming verwys na die kulturele invloed wat Indië en Sjina onderskeidelik op die vasteland gedeelte van Suidoos-Asië gehad het. In Malte-Brun se gebruik van die term word die moderne state Laos, Kambodja, Thailand, Viëtnam, Mianmar en die noordelike deel van Maleisië (Die Maleisiese Skiereiland), die Suide van Sjina, dele van Bangladesj en Singapoer ingesluit. [2] Vandag verwys die term gewoonlik na die voormalige Frans-Indosjina (Frans: Indochine française) wat slegs Kambodja, Laos en Viëtnam insluit.[1]. Daar is ook soms na Mianmar onder Britse koloniale beheer as Brits-Indosjina (Engels: British Indochina) verwys.[3]

[wysig] Verwysings

  1. ^ 1,0 1,1 France / Indochine: Histoire et Memoire, L'Indochine, Besoek op 25 Julie 2007
  2. ^ Geographicus Antique Maps 1837 Malte-Brun Map of India, Burma and Southeast Asia (Siam , Vietnam ), Besoek op 24 Julie 2007
  3. ^ LEGAL ISSUES ON BURMA JOURNAL, Burma and National Reconciliation: Ethnic Conflict and State-Society Dysfunction, No. 10 - DESEMBER 2001, BURMA LAWYERS' COUNCIL , Besoek op 25 Julie 2007


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -