See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Hendrik Swellengrebel - Wikipedia

Hendrik Swellengrebel

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Hendrik Swellengrebel (Kaapstad, 29 September 1700 - Utrecht, 1763) was de eerste VOC-goewerneur van die Kaapkolonie wat plaaslik gebore is.

Swellengrebel was die oudste seun van Johanna Cruse (5 Februarie 1682, Kaapstad - 19 Mei 1713, Kaapstad) en Johannes Swellengrebel (geb. 17 Mei 1671, Moskou, Rusland). Hy het twee broers, Hieronimus en Johannes Balthasar, en twee susters, Elisabeth en Johanna Catharina gehad. Hy is op 15 Junie 1727 in die Kaap met Helena Wilhelmina ten Damme getroud. [1]

Swellengrebel was goewerneur van 1739 tot 1750. Die dorp Swellendam in die Wes-Kaap is na hom en sy vrou, Helena Wilhelmina ten Damme (1706-1746) vernoem. Swellengrebel en Helena Wilhelmina het drie dogters, Johanna, Helena, en Claudia Constantia (geb. 1739) en 'n seun Ertman Balthasar (geb. 1742), gehad. Tydens die terugreis vanaf die Kaap na Texel hou die twee oudste dogters 'n dagboek wat sover bekend die enigste dagboek van 'n reis tussen die Kaap en Nederland was ten tye van de VOC (1602-1795) wat deur vroue geskryf is en bewaar is gebly het. [2].

In 1750 is hy as goewerneur opgevolg deur Rijk Tulbagh.

Vooraf gegaan deur:
Daniël van den Henghel
Goewerneur van die Kaap de Goede Hoop
14 April 173927 Februarie 1751
Opgevolg deur:
Rijk Tulbagh

[wysig] Verwysings

  1. ^ Johannes Swellengrebel, Besoek op 1 maart 2007
  2. ^ Instituut voor Nederlandse Geschiedenis Swellengrebel, Johanna Engela, besoek op 28 Februarie 2007


Ander tale


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -