August Rush
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
August Rush | |
---|---|
Regisseur | Kirsten Sheridan |
Produksieleier | Richard Barton Lewis |
Geskryf deur | Nick Castle James V. Hart Paul Castro |
Met | Freddie Highmore Keri Russell Jonathan Rhys Meyers Robin Williams Terrence Howard |
Musiek deur | Chick Corea Mark Mancina |
Verspreider | Warner Bros. |
Land | VSA |
Taal | Engels |
August Rush is 'n 2007-drama waaragter die regie deur Kirsten Sheridan behartig is en wat deur Nick Castle, James V. Hart, Kirsten Sheridan en Paul Castro geskryf is. Die film word Richard B. Lewis geproduseer. Die film word beplan om teen 19 Oktober 2007 in die VK vrygestel te word.
August Rush speel af in New York se Washington Square Park en het sprokie-elemente.
[wysig] Rolverdeling
- Freddie Highmore - August Rush
- Becki Newton - Jenny
- Robin Williams - Towenaar
- Jonathan Rhys Meyers - Louis Connelly
- Terrence Howard - Richard Jeffries
- Keri Russell - Lyla Novacek
- Jamia Simone Nash - Hope
- Bonnie McKee - Lizzy
- Kaki King - August se hande