See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Andrew Murray - Wikipedia

Andrew Murray

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Andrew Murray is in 1828 op Graaff-Reinet in die Oos-Kaap gebore, seun van ds. Andrew Murray sr. Saam met sy broer, John, op vroeë leeftyd Skotland toe gestuur om in teologie te studeer. Ontvang in 1845 op 17 sy graad van Universiteit van Aberdeen. Keer na verdere studie terug na Suid-Afrika en word predikant van die NG gemeente Bloemfontein, tans die sogenaamde Tweetoringkerk. Lank feitlik enigste predikant in Vrystaat, maar bou doeltreffende kerkorganisasie op om Republiek te dek. Neem ses jaar later beroep na Worcester aan. Skryf reeks boeke na aanleiding van betrokkenheid by vurige teologiese polemiek oor beweerde liberale neigings van di. A.J. Kotze en T.F. Burgers. Verhuis na tyd in Kaapstad in 1871 na Wellington, waar hy steeds 'n leidende rol in kerksake speel, onder meer as moderator, en steun verleun aan stigting van Hugenote-Kweekskool. Het groot leserspubliek gehad, veral in Engeland en die Verenigde State, waar Engelse vertalings van sy boeke nou nog verkoop word. In 1917 op byna 90-jarige ouderdom oorlede. Standbeeld van hom voor NG kerk op Wellington opgerig. Talle Engelssprekende gemeentes van die NG Kerk dra sy naam, byvoorbeeld Andrew Murray-gemeente Bloemfontein en Edenvale, asook Engelse of andertalige wyke in Afrikaanse NG gemeentes soos in Pretoria en Windhoek.

[wysig] Eksterne skakels


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -