See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Adjunkpresident van Suid-Afrika - Wikipedia

Adjunkpresident van Suid-Afrika

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Adjunkpresident van Suid-Afrika tree op as die waarnemende President van Suid-Afrika wanneer die President buite die land se grense is, nie in staat is om die amp se pligte te onderneem nie, of wanneer die Presidensie vakant is. Die Adjunkpresident is ook 'n lid van die Nasionale Vergadering en die Kabinet. Die Adjunkpresident word grondwetlik vereis om die President te ondersteun in die uitvoer van die regering se funksies en kan deur presidensiële proklamasie enige regeringsportefeulje toegeken word. Die huidige Adjunkpresident van Suid-Afrika is Phumzile Mlambo-Ngcuka. Sy is die eerste vrou wat die posisie beklee.

[wysig] Invoer en termyn

Die Unie Gebou in Pretoria is die setel van die Suid-Afrikaanse Presidensie.
Die Unie Gebou in Pretoria is die setel van die Suid-Afrikaanse Presidensie.

Die Adjunkpresident se ampstermyn word nie deur die wet bepaal nie. Die Adjunkpresident se termyn begin wanneer hy of sy deur die President vanuit die geledere van die Nasionale Vergadering aangestel word en lê dan die voorgeskrewe eed af.

Die Adjunkpresident se termyn word deur een van vioer grondwetlike meganismes afgedank: afdanking deur die President, 'n suksesvolle 'mosie van wantroue in die President' deur die Nasionale Vergadering, 'n suksesvolle 'mosie van wantroue uitgesluit die President' deur die Nasionale Vergadering, of die ampsbetreding van 'n nuutverkose President. Daar word aangeneem dat 'n Adjunkpresident ook kan bedank.

[wysig] Lys van Adjunkpresidente van Suid-Afrika, 1994–vandag

[wysig] Kyk ook


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -