1777
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- 16 April In die slag van Benningon tydens die VSA rewolusionêre oorlog wen Ethan Allen se Green Mountain Boys teen Groot Britanje in Vermont.
- 17 Desember - Frankryk word die eerste nasie wat die Verenigde State van Amerika as nasie erken.
- 24 Desember - Kersfeeseiland, die oudste atol in die wêreld, word deur Kaptein James Cook ontdek.
[wysig] Geboortes
- Heinrich von Kleist, Duitse digter († 1811)
[wysig] Sterftes
Dae | Eeue | Geskiedenis
17de eeu | 18de eeu | 19de eeu |
1774 | 1775 | 1776 | 1777 | 1778 | 1779 | 1780 |