Xhosa
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die taal Xhosa (isiXhosa in Xhosa, Luister (hulp·inligting))) is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur 7 196 118 mense as moedertaal gepraat (1996-sensus). Dit maak dit die taal met die tweede meeste moerdertaalsprekers in Suid-Afrika. Omtrent 7.9 miljoen mense in totaal praat Xhosa, en dit is die mees verspreide taal in Suid-Afrika. Die taal is ook verwant aan Zoeloe en is deel van die Nguni-taalfamilie.
Inhoud |
[wysig] Sien ook
[wysig] Eksterne skakels
[wysig] Taalhulpmiddels
- Xhosa-speltoetser
- Vry en gratis Xhosa speltoetser vir OpenOffice, Mozilla Firefox en Mozilla Thunderbird
[wysig] Sagteware in Xhosa
- Mozilla Firefox - webblaaier
- Mozilla Thunderbird - e-posprogram
- OpenOffice.org - kantoorsuite
- Translate.org.za - 'n Projek om vrye en oopbronsagteware in Xhosa en ander Suid-Afrikaanse tale te vertaal
- Pootle - aanlyn vertaling van Xhosa oopbronsagteware