Filippyne
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Republiek van die Filippyne is 'n eilandnasie wat bestaan uit 7 107 eilande en geleë is in die tropiese westelike Stille Oseaan, ongeveer 100 kilometer suidoos vanaf die vasteland van Asië. Die land is hoofsaaklik Rooms-Katoliek en een van die mees verwesterse lande in Asië. Spanje en die Verenigde State, wat beide vroeër die land gekoloniseer het, het die grootste invloed op die Filippynse kultuur gehad—naamlik 'n mengsel van Oosterse en Westerse invloede.
|
|||||
Nasionale leuse: Maka-Diyos, Maka-Tao, Makakalikasan at Makabansa
(Filipino: “Vir die liefde van God, mense, natuur en land”) |
|||||
Amptelike taal: | Filipino en Engels | ||||
Hoofstad: | Manila | ||||
Grootste Stad: | Quezon Stad | ||||
President: | Gloria Macapagal-Arroyo | ||||
Oppervlakte - Totaal: - % water: |
No 70 300 000 km² 0,6% |
||||
Bevolking | No. 13
|
||||
Onafhanklikheid | Verklaar (van Spanje): 12 Junie, 1898 (Amptelik) | ||||
Geldeenheid: | 1 peso (piso) = 100 centavos (sentimo). ISO 4217 kode—PHP. |
||||
Tydsone: | UTC +8 | ||||
Volkslied: | Lupang Hinirang (Gekose Land) | ||||
Internet TLD: | .PH | ||||
Telfoonkode | 63 |
Inhoud |
[wysig] Gebiede
- Northwestern Luzon Area (Area I)
- Cagayan Vallei (Area II)
- Central Luzon (Area III)
- CALABARZON (Area IV-A) ¹
- MIMAROPA (Area IV-B) ¹
- Bicol Area (Area V)
- Westelike Visayas (Area VI)
- Sentrale Visayas (Area VII)
- Oortelike Visayas (Area VIII)
- Zamboanga Skiereiland (Area IX)
- Noordelike Mindanao (Area X)
- Davao Area (Area XI)
- SOCCSKSARGEN (Area XII) ¹
- Caraga (Area XIII)
- Autonome area in Moslem Mindanao (ARMM)
- Cordillera Administratiewe Area (CAR)
- Nasionale Hoofstad Area (NCR) (Metro Manila)
[wysig] Eksterne verwysings
[wysig] Amptelike webwerwe
- www.gov.ph - Regering
- www.op.gov.ph - Kantoor van die President
- www.senate.gov.ph - Senaat
- www.congress.gov.ph - Huis van Verteenwoordigers
- www.supremecourt.gov.ph - Hooggeregshof
- www.comelec.gov.ph - Komissie van Verkiesings
[wysig] Nuus Webwerwe
- Philippine Daily Inquirer en GMA Nuus
- ABS-CBN Nuus
- Philippine Star
- The Manila Bulletin Online
- The Manila Times Online
- Sun Star Network Online
- The Daily Tribune Online
- Malaya Online
- Today Online
- Kabayan Online
[wysig] Ander Webwerwe
- Yehey.com - Gewildste Filippynse webwerf
- Tanikalang Ginto - Filippynse verwysingsgids
Lande in Asië |
---|
Afghanistan - Armenië - Azerbeidjan - Bahrein - Bangladesj - Bhutan - Brunei - Ciprus - Filippyne - Georgië - Indië - Indonesië - Irak - Iran - Israël - Japan - Jemen - Jordanië - Kambodja - Kasakstan - Kirgisië - Koeweit - Laos - Libanon - Maldive - Maleisië - Mongolië - Mianmar - Nepal - Noord-Korea - Oesbekistan - Oman - Oos-Timor - Pakistan - Qatar - Rusland - Saoedi-Arabië - Singapoer - Republiek van Sjina (Taiwan) - Sjina - Sri Lanka - Sirië - Suid-Korea - Tadjikistan - Thailand - Turkye - Turkmenistan - Verenigde Arabiese Emirate - Viëtnam |