Eris (dwergplaneet)
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Eris (voorheen bekend as Xena, of 2003 UB313), ook bekend as (136199) Eris of 136199 Eris is 'n dwergplaneet wat as die tiende planeet van ons sonnestelsel beskou word. Dit is groter as Pluto maar drie keer verder van die son; Pluto word ook tans geklassifiseer as 'n "dwergplaneet" saam met Eris en Ceres. Eris was tydelik as Xena gedoop (uit die TV reeks Xena: Warrior Princess) deur haar ontdekker Mike Brown van MIT. Hy noem dan ook Eris se klein maan Gabrielle.
Die sonnestelsel |
---|
Die son · Mercurius · Venus · Aarde · Mars · Ceres · Jupiter · Saturnus · Uranus · Neptunus · Pluto · Eris |
Planete · Dwergplanete · Mane: Aarde · Mars · Asteroïdies · Jupiter · Saturnus · Uranus · Neptunus · Pluto · Eris |
Klein hemelliggame: Meteoroïdes · Asteroïdes (die astroïdegordel) · Centaurs · TNV's (Kuipergordel/Verstrooide skyf) · Komete (Oortwolk) |