Airbus A300
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Airbus A300 | |
---|---|
A300 · A310 · A320 · A330 · A340 · A350 · A380 |
|
Lufthansa A300B4-600 | |
Tipe | Passasiersvliegtuig |
Vervaardiger | EADS (Airbus S.A.S.) |
Nooiensvlug | 1972-10-28 |
Bekendstelling | Beplan vir Okt 2007 met Singapore Airlines |
Vrygestel | 30 Mei 1974 deur Air France |
Ontrek | Julie 2007 |
Primêre gebruikers | United Parcel Service (52) FedEx (49) American Airlines (34) Japan Airlines (22) |
Aantal gebou | 561 |
Die Airbus A300 is 'n kort tot medium afstand wyeromp vliegtuig. Die vliegtuig wat in 1972 vrygestel is was die eerste tweemotorige wyeromp vliegtuig ter wêreld en die eerste vliegtuig wat deur die Airbus-konsortium van Europese maatskappye, wat nou ten volle deur EADS besit word, geskep is. Die A300 (saam met die A310) se produksie het in Julie 2007 tot 'n einde gekom. Vragvliegtuig verkope sal in die toekoms deur die nuwe A330-200F afstammeling behartig word.[1]
[wysig] Verwysings
- ^ "Airbus aims to fill freighter void with A330 derivative." Flight International: 2006-03-14.