5 Maart
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
5 Maart is die 64ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (65ste in skrikkeljare). Daar volg nog 301 dae in die res van die jaar.
<< | Maart 2008 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | ||||||
2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 |
30 | 31 | |||||
Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 254 - Pous Stefanus I volg Pous Lucius I op.
- 1770 - Bostonslagting: Die gooi van sneeuballe na Britse soldate tydens 'n militêre besetting loop uit in geweld in Boston.
- 1824 - Brittanje verklaar amptelik oorlog teen Burma en begin daarmee die Eerste Anglo-Burmese Oorlog.
- 1872 - George Westinghouse patenteer die lugrem wat treine toelaat om meer betroubaar tot stilstand te kom.
- 1918 – Bolshevistiese Rusland skuif sy hoofstad van Moskou na Petrograd.
- 1946 - Die term "Ystergordyn" word vir die eerste keer in 'n openbare toespraak deur Winston Churchill gebruik.
[wysig] Geboortes
- 1956 - Anton Goosen, Suid-Afrikaanse musikant.
[wysig] Sterftes
- 1953 - Stalin