vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
15 September is die 258ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (259ste in skrikkeljare). Daar volg nog 107 dae.
- 1910 - Eerste Volksraadsverkiesing in Suid-Afrika na Uniewording.
- 1935: Nazi-Duitsland stel die Neurenbergse Wette in wat Duitse Jode burgerskap ontneem, en neem 'n nuwe vlag met die swastika aan.
- 1945 - Die ringskommissie van Bulawayo besluit om die NG gemeente Mufulira van NG gemeente Nkana af te stig.
- 1963 - 'n Bomontploffing, waarin verskeie kinders gedood word, ruk die '16th Street' Baptiste-kerk, 'n Afrikaan-Amerikaanse kerk in Birmingham, Alabama.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarnemingsdae