Augustus
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Jul - Augustus - Sept | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | |||
5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 |
12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 |
19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 |
26 | 27 | 28 | 29 | 30 | ||
2007 dag rangskikking Al die dae |
Augustus is die agtste maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 31 dae. Augustus is vernoem na Augustus Octavianus;
Die maand het 31 dae aangesien Augustus net soveel dae wou hê as Julius Caesar se Julie. Augustus het die maand in sy huidige posisie geplaas aangesien dit ook is wanneer Cleopatra gesterf het. Voor Augustus dit hernoem het as Augustus, is dit Sextilis genoem in Latyn, aangesien dit dit sesde maand was van die Romeinse kalender wat begin het in Maart.
Augustus begin op dieselfde dag van die week as Februarie in skrikkeljare.
- In die Ierse kalender word die maand genoem Lúnasa (moderne weergawe van Lughnasadh, vernoem na die god Lugh ) en 1 Augustus is die eerste dag van herfs.