vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Swartwit Essen
|
Volledige naam |
Essener Turnerbund Schwarz-Weiß
Essen 1881 e.V. |
Bynaam |
|
Stigtingsdatum |
11 April 1881 |
Tuisveld |
Ulhenkrug, Essen |
Kapasiteit |
25 000 |
Kompetisie |
Oberliga Noord-Ryn |
Swartwit Essen is ‘n Duitse sokkerklub uit Essen in Noord-Rynland-Wesfale. Die klub is in 1881 as Essener Turnerbund gestig. Die sokkerafdeling is in Januarie 1900 gestig en het onafhanklik geword op 1 Julie 1974.
Tydens die Derde Ryk het die klub tot 1943 in die Gauliga Neder-Ryn meegeding, destyds die hoogste vlak. Na die Tweede Wêreldoorlog het die klub grotendeels in die Oberliga Wes deurgebring, die hoogste klas voor die stigting van die Bundesliga.
Die klub se grootste prestasie was toe hulle die DFB-Pokal in 1959 gewen het deur agtereenvolgens met SC Rooiwit Essen, Hertha BSC Berlyn, Hamburger SV en Borussia Neunkirchen klaar te speel. In 1967 het die klub promosie na die Bundesliga met een punt misgeloop.
DFB-Pokal
- 1958/59
[wysig] Onlangse ligaposisionering
- 1963-64 (II) Regionalliga Wes 13de
- 1964-65 (II) Regionalliga Wes 9de
- 1965-66 (II) Regionalliga Wes 7de
- 1966-67 (II) Regionalliga Wes 2de
- 1967-68 (II) Regionalliga Wes 7de
- 1968-69 (II) Regionalliga Wes 6de
- 1969-70 (II) Regionalliga Wes 5de
- 1970-71 (II) Regionalliga Wes 11de
- 1971-72 (II) Regionalliga Wes 5de
- 1972-73 (II) Regionalliga Wes 12de
- 1973-74 (II) Regionalliga Wes 8ste
- 1974-75 (II) 2.Bundesliga Noord 12de
- 1975-76 (II) 2.Bundesliga Noord 7de
- 1976-77 (II) 2.Bundesliga Noord 8ste
- 1977-78 (II) 2.Bundesliga Noord 20ste
- 1978-79 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 4de
- 1979-80 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 2de
- 1980-81 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 7de
- 1981-82 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 10de
- 1982-83 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 8ste
- 1983-84 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 7de
- 1984-85 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 2de
- 1985-86 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 8ste
|
- 1986-87 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 4de
- 1987-88 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 2de
- 1988-89 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 8ste
- 1989-90 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 11de
- 1990-91 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 9de
- 1991-92 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 12de
- 1992-93 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 11de
- 1993-94 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 9de
- 1994-95 (IV) Oberliga Noord-Ryn 8ste
- 1995-96 (IV) Oberliga Noord-Ryn 3de
- 1996-97 (IV) Oberliga Noord-Ryn 5de
- 1997-98 (IV) Oberliga Noord-Ryn 8ste
- 1998-99 (IV) Oberliga Noord-Ryn 8ste
- 1999-00 (IV) Oberliga Noord-Ryn 9de
- 2000-01 (IV) Oberliga Noord-Ryn 6de
- 2001-02 (IV) Oberliga Noord-Ryn 9de
- 2002-03 (IV) Oberliga Noord-Ryn 6de
- 2003-04 (IV) Oberliga Noord-Ryn 12de
- 2004-05 (IV) Oberliga Noord-Ryn 5de
- 2005-06 (IV) Oberliga Noord-Ryn 9de
- 2006-07 (IV) Oberliga Noord-Ryn
|
[wysig] Eksterne skakels