Nederlandse nasionale rugbyspan
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Nederland | ||||||||||||||||||
Unie | Nederlandse Rugby Bond | |||||||||||||||||
Stadion | NRCA, Amsterdam | |||||||||||||||||
Afrigter | Erik Hengeveld | |||||||||||||||||
Kaptein | Allard Jonkers | |||||||||||||||||
Meeste toetse | 29 | |||||||||||||||||
|
||||||||||||||||||
Eerste internasionale wedstryd | ||||||||||||||||||
Nederland 0 - 6 België (1 Julie 1930) |
||||||||||||||||||
Grootste oorwinning | ||||||||||||||||||
Nederland 62 - 0 Denemarke (6 Oktober 1973) |
||||||||||||||||||
Grootste nederlaag | ||||||||||||||||||
Engeland 110 - 0 Nederland (14 November 1998) |
Die Nederlandse nasionale rugbyspan is 'n nasionale sportspan wat Nederland in rugby verteenwoordig. Die span het vir die eerste keer in 1930 teen België gespeel.
[wysig] Geskiedenis
Nederland het hulle eerste internasionale rugbywedstryd op 1 Julie 1930 teen België gespeel. België het 6-0 gewen. Nederland het weer teen België gespeel as ook teen Duitsland en Roemenië.
In die 1940's het die span gereeld teen België en Duitsland gespeel. In die 1960's het die span gereelde teen Wes-Duitsland gespeel. Die span het in die dekade ook teen Pole, Swede, Spanje en Tjeggoslowakye gespeel.
In die 1970's het die span ook wedstryde teen Italië gespeel. Die span het 'n aantal wedstryde gewen tussen 1984 en 1987. Nederland kon tot dusver nie daarin slaag om vir die Rugby Wêreldbeker te kwalifiseer nie.
In die moderne profesionele era het die span gesukkel maar daar is nuwe hoop met opkomende spelers soos Bart Viguurs, Allard Jonkers, Rik Roovers en Koeraad Buseman.
[wysig] Eksterne skakels
- Nederlandse Rugby Bond - Ampteleike webwerf
- Netherlands Statistiek by RugbyData.com