Meubelstuk
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Meubelstuk is 'n woord wat na voorwerpe soos stoele, tafels en kaste verwys.
In ander woord, meubels is die versamelnaam vir ál die voorwerpe in 'n huis of gebou wat deur mense gebruik kan word om op te sit, te lê, of om kleiner goed in te stoor, soos linne of koppies. Meubels kan van hout, leer, plastiek, ensovoorts vervaardig word.
Furniture is the word that means all the things like chairs, tables and cupboards.