See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Mayflower - Wikipedia

Mayflower

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Mayflower was die skip wat die Pelgrims vervoer het vanaf Plymouth, Engeland na Noord-Virginia (Nieu-Engeland, wat later die Verenigde State van Amerika geword het) in 1620 (verlaat Plymouth op 6 September). Aanvanklik was beplan om die tog in twee skepe aan te pak (die ander skip was die Speedwell), maar as gevolg van probleme, het beide skepe teruggekeer, en uiteindelik het slegs die Mayflower alleen gevaar. As gevolg van die vertraging het die setlaars eers teen winter aangekom. Op 5 April 1621 het die Mayflower weer gevaar vanaf die Plymouth Kolonie in Massachusetts op pad terug na Groot Brittanje.

Besonderhede van die grootte en afmetings van die skip in nie bekend nie, maar daar word geskat dat die skip 90 tot 110 voet lank was, en ongeveer 25 voet in breete. Noukeurige ondersoek is gedoen vir die bou van 'n replika, die Mayflower II (gelanseer op 22 September 1956), om dit so na as moontlik aan die oorspronklike skip te maak.

Die skip Mayflower is hoofsaaklik gebruik as 'n vragskip vir handel tussen Engeland en ander Europese lande, hoofsaaklik Frankryk, maar ook Noorweë, Duitsland and moontlik Spanje. Tussen 1609 en 1623 was die kaptein Christopher Jones, wat ook kaptein was op die transatlantiese vaart, en gebaseer in Rotherhithe. Hy is begrawe in die begrafplaas van St Mary's Church, Rotherhithe na sy dood in Maart 1623. Dit is waarskynlik dat die skip opgebreek is vir skroothout die jaar daarna.


Inhoud

[wysig] Passagiers van die Mayflower

[wysig] Pelgrims

  • Allerton, Isaac (Londen)
    • Mary (Norris) Allerton, vrou (Newbury, Berkshire)
    • Bartholomew Allerton, seun
    • Remember Allerton, dogter
    • Mary Allerton, dogter
  • Bradford, William (Austerfield, Yorkshire)
    • Dorothy (May) Bradford, vrou (Wisbech, Cambridge)
  • Brewster, William (Scrooby, Nottinghamshire)
    • Mary Brewster, vrou
    • Love Brewster, seun
    • Wrestling Brewster, seun
  • Carver, John (Doncaster, Yorkshire)
    • Catherine (Leggett) (White) Carver, vrou (Sturton-le-Steeple)
  • Cook, Francis (Blythe, Nottinghamshire)
    • John Cook, seun
  • Crackstone, John (Colchester)
    • John Crackstone, seun
  • Fletcher, Moses (Sandwich)
  • Fuller, Samuel (Redenhall, Norfolk)
  • Goodman, John
  • Minter, Desire (Norwich)
  • Priest, Degory (Londen)
  • Rogers, Thomas (Londen)
    • Joseph Rogers, seun
  • Tilley, Edward (Londen)
    • Ann (Cooper) Tilley, vrou
  • Tilley, John (Londen)
    • Joan (Hurst) (Rogers) Tilley, vrou
    • Elizabeth Tilley, dogter
  • Tinker, Thomas (Thurne, Norfolk)
    • Mrs. Thomas Tinker, vrou
    • boy Tinker, seun
  • Turner, John (Whitechapel?)
    • boy Turner, seun
    • boy Turner, seun
  • White, William (Sturton-le-Steeple)
    • Susanna White, vrou
    • Resolved White, seun
    • Peregrine White, seun (born in Cape Cod Harbor)
  • Winslow, Edward (Droitwich, Chester)
    • Elizabeth (Barker) Winslow, vrou

[wysig] Planters wat deur Londense handelaars gehuur is

  • Billington, John (Londen)
    • Eleanor Billington, vrou
    • John Billington, seun
    • Francis Billington, seun
  • Britteridge, Richard (Londen)
  • Browne, Peter (Great Burstead, Essex)
  • Chilton, James (Canterbury)
    • Mrs. Chilton, vrou
    • Mary Chilton, dogter
  • Clarke, Richard
  • Cooper, Humility (Londen)
  • Eaton, Francis (Bristol)
    • Sarah Eaton, vrou
    • Samuel Eaton, seun
  • Fuller, Edward (Redenhall, Norfolk)
    • Mrs. Edward Fuller, vrou
    • Samuel Fuller, seun
  • Gardiner, Richard (Harwich, Essex)
  • Hopkins, Stephen (Wooton-under-Edge, Gloucestershire)
    • Elizabeth (Fisher) Hopkins, vrou
    • Giles Hopkins, seun uit eerste huwelik
    • Constance Hopkins, dogter uit eerste huwelik
    • Damaris Hopkins, dogter
    • Oceanus Hopkins, gebore op pad
  • Margesson, Edmund
  • Martin, Christopher (Billericay, Essex)
    • Mary (Prower) Martin, vrou
  • Mullins, William (Dorking, Surrey)
    • Alice Mullins, vrou
    • Priscilla Mullins, dogter
    • Joseph Mullins, seun
  • Prower, Solomon (Billericay, Essex)
  • Rigsdale, John (Londen)
    • Alice Rigsdale, vrou
  • Samson, Henry (Londen)
  • Standish, Myles (Chorley, Lancastershire)
    • Rose Standish, vrou
  • Warren, Richard (Londen)
  • Wilder, Roger (Yarmouth, Norfolk)
  • Winslow, Gilbert (Droitwich, Chester)

[wysig] Mans gehuur om een jaar te bly

  • Alden, John (Harwich, Essex)
  • Allerton, John
  • Ely, --?--
  • English, Thomas
  • Trevore, William

[wysig] Familiebediendes & jong nefies/niggies

  • Butten, William (Austerfield, Yorkshire)
  • Carter, Robert (Londen)
  • --?--, Dorothy, bediende van John Carver, getroud met Francis Eaton
  • Doty, Edward (Londen)
  • Holbeck, William (Norwich)
  • Hooke, John
  • Howland, John (Huntingdon)
  • Lancemore, John (Essex)
  • Latham, William
  • Leister, Edward (Kensington)
  • More, Ellen (Shipton, Shropshire)
    • Jasper More, broer
    • Richard More, broer
    • Mary More, suster
  • Samson, Henry (Eckington, Worcestershire)
  • Story, Elias (Londen)
  • Thompson, Edward
  • Wilder, Roger

[wysig] Eksterne skakels

Commons
Multimedia oor hierdie onderwerp is te vinde op Wikimedia Commons onder die titel:
[[Commons:{{{1}}}|{{{1}}}]]


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -