Klein Karoo
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Klein Karoo is 'n landstreek in die suide van die provinsie Wes-Kaap waar vroeƫr op grootskaal met volstruise geboer is. Die hoofdorp is Oudtshoorn. Die gebied strek min of meer van die Langeberg tot die Swartberg.