Johannes Calvyn
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Johannes Calvyn (Frans: Jean Cauvin/Calvin) (Noyon, 10 Julie 1509 – Genève, 27 Mei 1564) was 'n baie belangrike Frans-Switserse protestantse teoloog en hervormer. Hy het 'n bekende teologies boek geskryf, "Die Institute of Onderwysing in die Christelike Godsdiens" (1536-1559).