Bespreking:James Hertzog
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Hierdie beeld is in die Engelse weergawe gebruik:
http://en.wikipedia.org/wiki/Image:1101250427_400.jpg
Mag ek dit in die Afrikaanse weergawe gebruik? Of nie?
Jammer, maar 'rather safe than sorry'.
Mr. Anonymous 11:39, 10 Januarie 2006 (UTC)
- 'n Baie goeie vraag. Gewoonlik kan mens by al die beelde lisensiëringsinligting sien. GFDL - perfek. Ander - miskien. Daardie ene is onder "redelike gebruik". Ek is persóónlik bietjie versigtig daarvoor omdat ek nie daardie wetgewing goed verstaan nie. Die wetgewing verskil ook natuurlik van land tot land en mens sal moet besluit tot watter mate RSA-wetgewing en VSA-wetgewing (waar Wikipedia-bedieners is) 'n rol speel. Ek vermy die hele saak maar nog :-) (Ek werk nie veel met die prentjies nie.) --Alias 12:35, 10 Januarie 2006 (UTC)
-
- Baie dankie vir jou antwoord. Ek dink in hierdie geval los ek dit maar. Ek is seker daar is fototjies van ou Hertzog elders wat ek hier kan gebruik. Sal maar gaan rondsnuffel op die anderstallige Wiki's. :D Mr. Anonymous 12:46, 10 Januarie 2006 (UTC)