Fjodor Dostojefski
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Fyodor Mikhailovich Dostoevsky was 'n Russiese skrywer van fiksie. Van sy bekende werke sluit in Idiot (Идиот, "Die Idioot") en Prestoeplenie i Nakazanie (Преступление и наказание, "Misdaad en Straf"). Hierdie werke het 'n blywende uitwerking op intellektuele denke en wêreld literatuur gehad.