Abdy
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Abdy (engels: Abbey)
'n Abdy is 'n outonome kloster, waarvan die owerste die ab is. Die owerste van 'n aartsabdy word aartsab genoem, wat nog 'n 'rangtrappie' hoër in die hierargie staan. Inkamana Abdy by Vryheid in Natal is die tuiste van die Benediktyne. Die Orde se internasionale Afkortingskode is 'OSB (latyn: Ordo St. Benedict).
Eksterne skakels: Inkamana Abdy (engels), hulle 'hoofkantoor' is die aartsabdy Sint Ottilien (duits)