vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
14 Februarie is die 45ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 320 dae in die res van die jaar (321 in skrikkeljare).
- 1876 - Elisha Gray en Alexander Graham Bell doen elkeen aansoek om 'n patent vir die telefoon.
- 1879 - Chileense magte beset die Boliviese hawe Antofagasta, en bring die Stille Oseaan Oorlog teweeg.
- 1945 - Die RAF Bomkommandoment begin die strategiese bombardering van Dresden in Sakse, Duitsland, wat lei tot 'n noodlottige vuurstorm waarin tiene-duisende burgerlikes sterf.
- 1989 - 'n Fatwa word uigevaardig vir die teregstelling van Salman Rushdie, die outeur van The Satanic Verses, 'n roman wat as "lasterlik teenoor Islam" beskou is.
- 1989 - Die eerste satelliet in die satellietkonstellasie van die GPS-stelsel word in 'n wentelbaan om die aarde geplaas.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings en waarnemingsdae