0 v.C.
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die jaar 0 v.C. is nie vir die Gregoriaanse kalender of vir sy voorganger, die Juliaanse kalender gedefinieer nie. Dit is egter vir die kalender ISO 8601:2004 en vir astronomiese jaarnumering gedefinieer, waar dit ooreenkom met die Gregoriaanse jaar 1 v.C.. Die jaar 0 (sonder om te verwys na Christus) word ook opgeneem in Boedhistiese en Hindoe-kalenders.
Dieselfde geld vir die jaar 0 (na Christus).